Gaan ondertoe



17 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

Legio
Legio
1 year ago

Kykhie mense, as ek sê dis koud, dan gaan Nicole nie vandag hier chat nie, want gedorie, allemapskie en jouwrintiewaar dis MOER koud en storm weer in die Kaap

millie
millie
1 year ago

hallo Legio, ek sien die wind gaan die kak uit die binneland waai tot 65 km

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  millie

Praat van stormsterkte winde wat tot 100km/h rukwinde kan hê, en glo my dit klink so.

millie
millie
1 year ago

more tref dit ons

daisyblom
daisyblom
1 year ago

More julle.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

En in watse kaalgat foefenjolle moet ek nou vaskyk op n lunchpost as ek teruglees?
Choppertjie… kom meld aan…
Geen James Small geite hier nie.

Legio
Legio
1 year ago

Fokitiefokfok ek was nie Vrydag hier nie, sien nou eers die mooie tatoo. dankie vir die UITWYS Daisy

Well done Chopper

millie
millie
1 year ago

my hart is seer oor James
legio praat jy, die “voorwinde” vd kouefront het ons die naweek al getref.
Ons het eenslag in PE geland in 60km wind – nottefok doen ek dit ooit weer nie

millie
millie
1 year ago

vriende bly op Jeffreys
as die warm bergwinde temp van 28 grade in die winter daar na toe bring, kan jy weet iewers gaan iemand kakkas van die koue

Legio
Legio
1 year ago

Ons Max vir vandag is 13gde, was 9 vanoggend in die reën oppad werk toe

Altans so het my kar gewys

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Chopper, ek wil GEENSINS in n girl se kaalgat vas kyk nie. Dis om van te kots.

Jy skuld ons girls n mooi kaalgat man. En moet nou nie spiteful wees nie… kies n mooi man. Vra jou vrou se hulp. Of jou gay kollega. Maar dit moet n mooie man met n sexy stert wees.
Ek wag in spanning.

nicole
nicole
1 year ago

brmore julle Hier is lewe Yiepee!

Legio
Legio
1 year ago

Swem julle al Nicole,?

nicole
nicole
1 year ago

die wind waai omtrend hier takke van die palmbome val af en ik kan nie my vingers voel nie van die koue eina. so verskoon ek gaan onder die duvet inkruip

nicole
nicole
1 year ago

ek het vergeet om om “post my comment” vanoggend oops skuus