groet ook
Lwegio dit is so bitter koud. Cola en Nousch is siek en ekke bevries en is ‘n krakende ysblok. Terwyl hulle slaap gaan ek ook maar le onder my ma se lekker mohair kombers Sjoe hy is daarem lekker warm. shame die arme mene en kinders wat rond ‘n vuurtjie sit en geen kos het nie, as ek so koud kry en ek denk aan hulle …mens moet maar jou seening tel
Legio
1 year ago
Dis was Saterdag net so baie koud
nicole
1 year ago
ja maar ek het jou nie gehad om my beklag te doen! hehe
Groet

Het heeldag gimnastiek beoordeel, anoos afgevries
middag
ek sien die erge koue wat oppad is
Staan vas Millie, dis baie koud
so gesien legio, daar le een moerse koue front op julle voorstoep en sy mater is nie ver agter nie brrrrrr, die wind het baie erg gewaai die naweek