Gaan ondertoe



28 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Goeie more
Is die tamatie vir die hele dag?

daisyblom
daisyblom
1 year ago

More julle.

millie
millie
1 year ago

more more

my nerwe is gedaan, more is my ccma saak

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  millie

Nee wat die ander ou is verkeerd

millie
millie
1 year ago

ek weet gatties maar sulke dinge werk nie vir my nie, eks senuweeagtige sannie

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Milliew, gaan knoop die man se knaters.
En as jy daar uitstap gaan jy wonder hoekom was jy so gespanne.

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  daisyblom

Nee
Sy moenie nou op knaters fokus nie
Tsk
Hoe gaan dit met jou woef?

nicole
nicole
1 year ago

ek groet nou ook.

Nousch gaan vir haar besoek naar orthopediese chirurg vir di ongeluksfonds. Dalk sal sy iets uitbetaal kry!

ella
ella
1 year ago
Reply to  nicole

Sy sal, maar dit gaan heel waarskynlik bitter lank vat. By ons trek die Hofrol nou al in 2021. En dan wag jy nog maaaaaande vir die POF om die geld te betaal

Legio
Legio
1 year ago

Ek sit nou en dink hier by myself, vroeƫr was daar heelwat mense wat hier comment het, ek wonder nou waar comment hulle deesdae?

millie
millie
1 year ago

knaters is die laaste ding nou op my brein, maar as ek die saak wen, sal ek dit wel graag wil doen

nicole
nicole
1 year ago

Legio hulle het seker aan beweeg? Dit was lekkertoe ons geparty het. Ek het nog so baie van die ou bosmuise ontmoet. Toe ek in Brackenfel gebly het ek julle ook baie meer gesien, maar nou bly ek verderr en julle is baie baie besig. En ek het ook nie meer baie energie.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Jy sal die saak wen, Millie.
My woewekind floreer, gatvol.

millie
millie
1 year ago

hoop so blom, die ergste gaan wees as ek hom weer moet aanstel….

ons het ook ‘n hondjie bestel, kry haar in April

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  millie

Watse woef?

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  millie

Is dit die great dane waarvan jy gepraat het

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  millie

Cheers

millie
millie
1 year ago

gatties ‘n fenchie

millie
millie
1 year ago

tsek! ‘n frenchie

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  millie

Oeeeee pretty!

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ag moederliefde. Ek het nou eers gaan goolgle hoe lyk n frenchie. Dit is opvreetbaar.

milliem
milliem
1 year ago
Reply to  daisyblom

ja doen dit eerder, woeps waps gewees toe is die obese one geregistreer

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Hoorie, ek het die identipet app afgelaai maar sukkel met die details. Ek sit my foonnr in, maar hulle stuur nie n sms met n kode of pin nie. Ek sukkel.

millie
millie
1 year ago

ek het myne gemail en dadelik terugvoer gekry

millie
millie
1 year ago

het oscar sy inplant al gehad?

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Jip. Ek sit met die pamflette wat die spca gegee het. Het die app download. Maar kry nie n pin nie. Sal more verder sukkel.
Of kyk vir n email adres.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Oscar se steke moet more uit.