Groet
groet jou ook wonderkie. Is ons dalk in ons finale doodstuipe ? Ons het dan so baie lekker vriende gemaak .
Jong Nicole ek weet nie, ek weet net dat ek vrek besig is nou. Later wanneer dit meer chill is ek meer terug.
Ek kan nie vir die ander praat nie, ek weet Daisy is vir n week nie by die werk nie
OK cheers My kleinseun is vandaag 18Jaar!!!