Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Julie 8, 2019 at 6:54 vm
    Groet
  • daisyblom Julie 8, 2019 at 9:29 vm
    More. Ek sit slaggereed vir n kursus van 5 dae in BFN.
    Nog geen koffie of dosent nie. Nog net n presensielys voltooi.
  • nicole Julie 8, 2019 at 9:57 vm
    more
  • nicole Julie 8, 2019 at 11:06 vm
    dit is koud nĂȘ? of is dit netekke wat koud is? hier is die lug grys. maar die wind begin waai so dit sal seker begin sonskyn nou nou.
    Met die kleur lug sou mens jou kan verbeel dit gaan enig oomblik begin sneeu. Lekker. Maar die huise is hier nie gemaak teen die koue nie. en geen centrale verwarming nie. nou ja ons het baie meer sonskyn warmte dan koud.
    as mens vroer ‘n emigrant gevra het hoekom hy/sy SA gekom het was die antwoord altyd ..”die son”