Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Julie 3, 2019 at 6:17 vm
    Groet

    Gedories maar daai burgers lyk lekker

  • nicole Julie 3, 2019 at 10:33 vm
    more Legio
    Kan ek ook happie kry?
  • nicole Julie 3, 2019 at 12:13 nm
    maar is almal so besig
  • legio Julie 3, 2019 at 12:48 nm
    Ek praat net van myself, dis jaar einde en maand einde en annual audit

    Jip beeeeeeesig

  • nicole Julie 3, 2019 at 1:00 nm
    oops! so dit is seker dieselds as die ander muise!
  • Legio Julie 3, 2019 at 1:20 nm
    Moontlik, behalwe Daisy, Daisy hou haar net snaaks