Ek was die naweek van Vrydag middag af in die bed met erge verkoue simptome. Was Sondag oggend eers weer iewat mens gewees.
Vandag terug by die werk maar nog nie 100% nie.
Nicole
1 year ago
jammer om dit te hoor! Bly jy voelbeter maar nie goeie idee om nou al werk toe te gaan jy kan nog ‘n terugslag kry as met ander siek mense in aanraking kom.
Groet

Cheers
cheers
cheers wonderkie