Gaan ondertoe



10 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
daisyblom
daisyblom
1 year ago

Dis nou n vrystaat ontbyt.
More julle. Dis blerrie koud.

millie
millie
1 year ago

more more njammie

millie
millie
1 year ago

nog ok hier by ons vandag blom ek dink 21 grade of iets later

millie
millie
1 year ago

fetus in vliegtuig wtf ai tog

nicole
nicole
1 year ago

more julle die ontbyt gaan ek vir middagete verorber. njammies lyk lekker

Legio
Legio
1 year ago

Cheers

Plaaspad
Plaaspad
1 year ago

Chopper

Hoe gaan dit nou met jou?

Chopper
Admin
Chopper
1 year ago
Reply to  Plaaspad

Bewe, sweet, naar, spiere pyn, lighoofdig… Het darem antobiotika en so aan gekry.

Plaaspad
Plaaspad
1 year ago
Reply to  Chopper

Jammer om te hoor dat jy nou só siek is. Bly net tuis met die koue wat ons tans beleef. Baie sterkte vir jou!