Gaan ondertoe



9 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
daisyblom
daisyblom
1 year ago

More julle.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Baie bly ek het Kougom misgeloop.

Die seuns wat hier verongeluk het. Dit is die ouers se enigste 2 kinders. Skatryk mense. Seuns wat blink toekoms gehad het.
En nou is alles meteens net weg. 20jr en 22jr.
Hilux bakkie om n grondpad gerol. Naby hul ouerhuis. Vroegoggend oppad terug van wildakamp af huis toe.. Plase is 25km uitmekaar. En in die skemeroggend verongeluk hulle.
Polisie hul gekry en pappa gebel. Ouers is na toneel toe en ure in veld by hul seuns se liggame gesit.

Legio
Legio
1 year ago

Baie baie sad

nicole
nicole
1 year ago

baie sad! Ek hoop Onse Vader gee hulle sterkte

nicole
nicole
1 year ago

more julle

millie
millie
1 year ago

more more

daai is nou die stronk se tipe ontbyt

ja siestog Daisy, dis hartverskeurend

millie
millie
1 year ago

gatties kom in

nicole
nicole
1 year ago

Millie gattie is baie besig. sy het familie op besoek met die skoolvakantie.