Gaan ondertoe



21 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Kougom
Kougom
1 year ago

hi julle

Kougom
Kougom
1 year ago

wie will my tieties sien?

Kougom
Kougom
1 year ago

lol grappie grappie ….wou maar net kyk of daar enige iemand is om mee te gesels!! gaan nou regtig nie my bates hier vertoon nie. lol lol

Kougom
Kougom
1 year ago
Reply to  Legio

hi skat gaan dit goed?

Kougom
Kougom
1 year ago
Reply to  Legio

lyk my dinge het tot einde hier gekom? gesels niemand meer nie? stinkvingertjies van kanada? varkie? klein-tottie-rottie? die dik enetjie van die biblioteek? waar is almal heen? mintag mens ons het darem maar kookwater gesels in die ou dae… en ek was altyd die mees beminde —NOT!! lol lol

Kougom
Kougom
1 year ago
Reply to  Legio

ella-bok-ooi wat se vreeslik kon kla oor alles? gatvol (ek was mal oor haar) ai waar is die dae?

Kougom
Kougom
1 year ago

dit is nou jammer. ek dink ons moet een groot “revival” reel en dan gesels ons nog so laate keer dat die biesies bewe. dalk wys ek dan my tieties (grappie-grappie) mis ek nou die stok-ou-mense wat tog so bitsig kon wees!!

Kougom
Kougom
1 year ago

siestog het daai biblioteek enetjie toe nooit man gekry nie? sien wat gebeur as jy heeldag net melktert, roomys en bredie praat … dan ontwyk die liefde vir jou! jannas was so nice ou. kan nog bir gigi ook onthou, sy het n perd gehad of het soos en gelyk of so iets … kan nie mooi ionthou nie. vark wou my net altyd vry en daar was so ander grootbek wat verskriklik moeite gedoen het om my te probeer öntmasker”lol lol. ai die goeie ou dae ne!

Kougom
Kougom
1 year ago

ja toggie-tog ons het goeie tye gehad en my vel moes altyd dikker as dik wees want ek was behoorlik gekasty!! ag dalk eendag gesels ons almal weer….

Kougom
Kougom
1 year ago

ek sien selfs nie eens meer vir katoolsie nie ek dink hulle bly nou elders

Kougom
Kougom
1 year ago
Reply to  Legio

nee ek het net van katoolsie geweet, die ander phiranas was almal daar aan jou kant! buiten nou die bitsige geelvingertjie wat teen wil en dank in daai koue kanada ingedruk is.

millie
millie
1 year ago

more more

nicole
nicole
1 year ago

ja goeie more julle

nicole
nicole
1 year ago

ek gaan bietjie lê