Gaan ondertoe



11 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groete

daisyblom
daisyblom
1 year ago

More. Gaan kyk gou op fb wat het ek gistermiddag gedoen wat lekker was.

Legio
Legio
1 year ago

So Daisy wat gaan die hond se naam wees?

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Oscar.

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  daisyblom

Beweeg hy gemaklik?

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ai gatvol, hy gaan sonder knaters wees, nie sonder bene nie. Ek het hoeka nou weer die SPCA gebel vir die papierwerk. Ek sien vreeslik uit dat die dingetjie moet huistoe kom.

nicole
nicole
1 year ago

ag foei tog ga hulle hom eers knip? Gaan hy jou dan nie beskuldigend aankyk nie? Jy Sy mind gaan vir hom sê jy is die oorsaak van die pynlike umph…ding

nicole
nicole
1 year ago

mor julle? kan ek nog knoffel kry asb en room en brandewyn asb Nou is ek baie lus.

nicole
nicole
1 year ago

lekker koel hier. ek wou mos vandaag uitgegaan het. Maar nou reen dit baie. (baie dankie liewe Vader)

nicole
nicole
1 year ago

kiekeboe waa’s julle?

Legio
Legio
1 year ago

Môre Nicole, besig dankie