Gaan ondertoe



26 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Goeie more
Blou is die lug
Alles is blou
😀

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ek gaan iets nice doen laatmiddag. Boetjan se kidz speel rugby en netbal opi buurdorp. En hierdie antie gaan kyk.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Vat lemoene saam vir die kids

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ek het gedink aan lekkergoed. As die ma nie sien nie.

Het julle die foto van die SPCA rescue’tjie gesien wat ek wil aanneem?

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Nee

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

O daai brakkie, JA vat hom / haar jy sal nie spyt wees nie

ella
ella
1 year ago
Reply to  daisyblom

Ek wil ook sien

ella
ella
1 year ago

More gevreekies

Legio
Legio
1 year ago

Goeie Môre Ella hoe gaan dit ???

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Legio, ek het fototjie gemail, post gou dat ella kan sien hoe lyk die nuwe man in my lewe.

nicole
nicole
1 year ago

more julle more Ella, lank laas jou gesien!

nicole
nicole
1 year ago

ek wou al vroeger praat maar die kwaai meneer het die heeltyd gesê “time out”

nicole
nicole
1 year ago

Was julle naweek lekker?
en Daisy jou hondjie wat jy aanneem is pragtig. Hy sal jou baie liefde gee

Legio
Legio
1 year ago

Woef woef.

Wat is sy naam???

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Legio

Ek dink sy naam moet LEEU wees

Want jy kan hom laat knip met maanhare

ella
ella
1 year ago

jaaaaa, hys kewt! platneusgevreekie 🙂

More Legio en Nicole, gaan heel lekker met my dankie, nog niks nuuts gevind om oor te kla nie 😀

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  ella

mooi zo, ek is bly

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Hy gaan net sonder die knolle wees…. verpligte sterilisasie.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Om n naam te kry, is n missie. Julle weet mos ek sal nou nie n brakkie Ore of Krummels of Snippie noem nie.
Oscar… soos in Oscar Wilde of Oscar en die tannies in pienk. Baie literere karakters met die titel of karakter Oscar.
Of Hemingway. Maar Ernest Hemingway is net bekend aan ernstige boekwurms.
Toe dink ek William Shakespeare… Maar dan word dit Prinsie. Of Julius Ceaser. Maar ek wil nie he almal moet vir my woef se “fokof Julius” nie.

Dit gaan Oscar wees… maar nie bladerunner of enigiets met n geskietery nie. Oscar, soos in Oscar Wilde.

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  daisyblom

wat van Deon of Ben?

ella
ella
1 year ago

Jip, Oscar is mooi

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Hou net vir Oscar weg van die deur af
:+1:

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Heyyyy….

Legio
Legio
1 year ago

Tans skiet hierdie Oscar nog nie blanks nie

Legio
Legio
1 year ago

Cheers