Gaan ondertoe



12 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Bosvark
Bosvark
1 year ago

Yes Yes Yes

Bosvark
Bosvark
1 year ago

LEGIOOOOOOOOOO

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Hoe drewl ek nou sommer opi keyboard.
More julle.

Het ek mooi kinders, varkie?

Bosvark
Bosvark
1 year ago
Reply to  daisyblom

Drewl jy oor my ?

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Jy is nie n steak en uieringe nie, poepol.

Ek moet vandag spesiaal Welkom toe ry net om my kar deur Ford te laat ccheckup of hy nie n brandgevaar is nie. Dink hulle my kar loop op pipi?

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Terwyl ek nou vandag in Welkom moet sit en wag… ek is lus om by die SPCA n draai te gaan maak en te kyk watter klein brakkies hulle het vir aanneming.
Ek is weer gereed om n hondemamma te wees.

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  daisyblom

Ja

nicole
nicole
1 year ago

more

nicole
nicole
1 year ago

ek gaan nou eers shower

nicole
nicole
1 year ago

OK nu gaan ek lunch, ons het gister heerlike beef roast gehad was Fantasties lekker