Gaan ondertoe



16 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
daisyblom
daisyblom
1 year ago

Sjoe, maar hier word moeite gedoen met brekfis.

Ek het sondag oorslaapgaste gehad vir brekfis. Toe nooi ek nog n paar. Op my menu was bacon, boerewors, varkworsies, gevulde mushrooms, mushrooms gebraai met uie en room, knoffelbrood, roereier, aarbeie, daai groot globe druiwekorrels, waatlemoenstukke en oorskiet nougatkoek en sjokoladekoek en yoghurttert van die ooievaarstee op vrydag.
Alles bedien met pienk babatee servette.

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  daisyblom

Wow
Gooi bietjie vir ons nougat koek resep

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Dink jy vir een oomblik ek het die self gebak 😀

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Gaan check op my fb… dit was so mooi pienk koek.

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  daisyblom

Tsk

daisyblom
daisyblom
1 year ago

@ Gatvol… verlede week is ek by my vriendin se birthday tee. Die tafel is mooi gedek met n watertand spyskaart. Sy is n prokureur en n councillor en het 3 bedrywige kidz. Ek gaan staan langs haar en se saggies: dit lyk divine, waar het jy wat bestel? Sy fluister terug: kaaskoek en souttert het vriendin gemaak en die res het my ma van woollies af saamgebring.
Sy het alles net baie mooi in haar eie borde gepak. Dan tel dit mos as homemade.

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  daisyblom

Korrek
Dis net so
Maar Daisy as ons eendag een van ons ma’s se eie resepte gryp, koekies of beskuit, dan kom niks daarby nie
My ma het so n lemoenkoek resep gehad met stroop
Sy het dit gebak met deftige geleenthede
Eendag as ek afgestompde emosies het sal ek dit gryp

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  Legio

Ek dink hertsoggies is groot werk
Eendag moetons daai ou resepte uitgrawe
:+1:

nicole
nicole
1 year ago

more more

nicole
nicole
1 year ago

Ek het eindelik die box met resepte gekry in die garage so tussen goeters van my ma. Ek sal ‘n kas nodig hê om alles te bere of ‘n boekerak

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  nicole

Ja daar lekker goed by wees

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  Gatvol

ja Gattie

nicole
nicole
1 year ago

ja ja Legio . ek het pas 9:30 opgestaan en 09:00 het eers my sepie gekyk “Muvangho” Terwyl ek my fruit en yoghurt geet het. toe eers e-mail gelees. en….is ek hier.