Gaan ondertoe



13 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

Legio
Legio
1 year ago

Ja Nicole ons ken dandelion dis oral. Dit groei op my grasperk soos n pes

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Legio

En ek weet dis eetbaar

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Het julle my naweekfotos op fb gesien?
En raai wie se suiker lees 13.7 vanmore?

More julle.

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Vark baie geluk aan jou en die liewe Sog met julle herdenking

NICOLE
NICOLE
1 year ago

middag, jammer ek is laat.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  NICOLE

Omtrent tyd

NICOLE
NICOLE
1 year ago
Reply to  Legio

Ja jammer Legio, maar die jongman , sy naam is Michael, was hier om te proefry met Clio wat al 2jaar nie meer gery het. Is ook hy wat my skilderye op gehang het.en al die krag drade in my kammer netjes gedoen het. Hy het ook die muur agter Ubi se granny flat reggemaak het.

NICOLE
NICOLE
1 year ago

Ek het ‘n gawe jong man wat die Clio van Nousch gaan koop, en ek het ‘n man gekry wat in die “salon” van ex Tania gaan kom bly saam met sy 2 groot kinders. Hy gaan alles self verander ens… en ja ek sal ‘n kontrak hê. Hy werk as ‘n handyman en kan baaie doen. Hy gaan my ook help met die onderhoud van die huis.

NICOLE
NICOLE
1 year ago

nu moet ek weer gaan lê met bene in die lug want my voete en enkels is baie geswel.

NICOLE
NICOLE
1 year ago

hoekom sê niemand ietsie :sob:

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  NICOLE

Bietjie bestig Nicole

Maar gaan die man wat jy gekry het darem soms jou voete vir jou vryf???

Legio
Legio
1 year ago

Cheers