Gaan ondertoe



15 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ek gebruik vanmore n splinternuwe rekenaar, bigscreen. En al wat n password is, is verander.

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Dankie Legio
Daisy gaan jy jou password vir die pastoor gee?

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Hier is nie wifi nie.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ek gee vanmiddag n lunch by my huis as n babatee vir my owerspelige vriendin se dogter. Daar is geen kontak tussen die twee nie.
Daai gewese vriendin wil my gif ingee.
Maar ek het n spread bestel wat skrik vir niks. En my huisie is mooi opgetooi.

nicole
nicole
1 year ago

legio die gov. page sê no Loadshedding today

nicole
nicole
1 year ago

more julle ek moet eers proeflees en spelcheck doen vir my seun

nicole
nicole
1 year ago

load shedding suspended sê dit hier by my
https://www.capetown.gov

nicole
nicole
1 year ago

ALOHA is iemand hier?

nicole
nicole
1 year ago

12:00 GEWEES MAAR NIKS KRAG IS AF NIE.

Legio
Legio
1 year ago

OK dis die schedule indien die krag sou afgaan 🙄

nicole
nicole
1 year ago

WEET ENIG IEMAND WAT IS VELDSLA IN Engels of Afrikaans? het gaan google, is verwant aan Aaaaaa nou het ik dit dit is dandelion. Enig iemand dit al gesien hier?

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  nicole

Bedoel jy veldslag?

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  Gatvol

nee man veldsla