Gatvol jy is darem altyd so ‘n bondeltjie vreugde……………………..
nicole
1 year ago
Bender, sy is!!
nicole
1 year ago
more julle en welkom terug vir Bender!
nicole
1 year ago
Dit gaan vandaag baie warm wees in die Kaap.Is ‘n dag om net onder die waaier te lĂȘ! Dit sal klaargemaakte hoender wees met sla. Ek moet nog kyk wanneer die krag weer af gaan wees….
daisyblom
1 year ago
Ons loadshit nou.
Gatvol
1 year ago
Ons het reeds vandag ons las beheer toegepas
Touch wood
Groet
HAPPY VALENTINE’S DAY
Ook Oscar se dag
More almal.
Gatvol jy is darem altyd so ‘n bondeltjie vreugde……………………..
Bender, sy is!!
more julle en welkom terug vir Bender!
Dit gaan vandaag baie warm wees in die Kaap.Is ‘n dag om net onder die waaier te lĂȘ! Dit sal klaargemaakte hoender wees met sla. Ek moet nog kyk wanneer die krag weer af gaan wees….
Ons loadshit nou.
Ons het reeds vandag ons las beheer toegepas
Touch wood
watter gebied is jy in
Dink 13
Ok net een keer vandag
:+1:
ek is 10
ja maar Legio is slegte tyd vandaag!