Gaan ondertoe



33 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

Buuuuuurp oppelala

Legio
Legio
1 year ago

Ek ek stem saam met CHOPPER oor Eskom.

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  Legio

Ons het gister twee maal gevas met elektrisiteit
Internet was langer af
Chopper kan namens my dus dubbeld uitroep

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Gatvol

Ons internet is al af vanaf die eerste lasbeheer ingeskop het.

Ons het Vumatel fiber en lyk my daar is iets fount iewers met hulle goed. Vandag gaan ek hulle bietjie “OPVOLG”

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  Legio

Ek dink ons sit met dieselfde Vuma
Fok hulle op
🙄

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Gaan Choppertjie vandag weer so lelik vloek?
En het julle my opstel op die vorige post gelees?
As julle soms die storietjies oor my dorp lees…. dink julle ook ek bly in n semi-malhuis?

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Ek hoop hy gaan want ESKOM verdien dit

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Chopper

🙂

Legio
Legio
1 year ago

So bel ek vir Vroematel en n baie vriendelik ou antwoord, ek verduidelik baie mooi en vriendelik.

Nou moet ek wag tot ek vanmiddag tuis kom en kyk of die netwerk op is, indien nie moet ek weer bel en dan sal hulle n fout log. Dit kan wees dat een van die switches in hul netwerk geblaas het tydens die spike toe die krag aangekom het, want hy kry nie my boks geping nie

fok fok fokketie fok fok

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  Legio

Hy het maar net die woord boks gebruik uit hoflikheid
Hy is seker net so gefrustreerd

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Gatvol

Blykbaar het 50 dysint en elevinty mense al gebel

Legio
Legio
1 year ago



nicole
nicole
1 year ago

Ons het gister van 2 tot 16:30 afgewees en ons sou van 22:00 to .30 af wees maar toe gebeur dit nie. Nou nou gaan ons af wees van 10 tot 12:30 en vanaand van 20:oo tot 10:30 maar miskien gebeur dit weer nie. Ek het nog geen Vuma tel

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Jy praat nie gewoonlik so nie, Choppertjie. *Trek wenkbroue op…

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Dis wat frustrasie doen aan n mens

Nicole
Nicole
1 year ago

En Daisy hoekom mag Chopper nie die woord poesje gebruik nie? In die lande oorsee is dit ‘n troetelnaampie vir jou kat of girlfriend/vrou

Nicole
Nicole
1 year ago

OK ek sê goodbye krag gaan af.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

En daat loadshed ons.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Loadshed is ook nie n mooi woord nie. LASBEHEER is n beter woord.

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Las beheer
Klink na potty training

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Gatvol

Loadshedding klink soos wat in pron movies gebeer.

Plaaspad
Plaaspad
1 year ago

Hi julle

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Plaaspad

Môre môre

Plaaspad
Plaaspad
1 year ago
Reply to  Legio

Hoe gaan dit?

Legio
Editor
Legio
1 year ago
Reply to  Plaaspad

Nee wat tussen die boom en die bas, meer los as vas. lol

En met jou ?

Plaaspad
Plaaspad
1 year ago
Reply to  Legio

Gaan goed, dankie. Jy is welkom om e-pos te stuur.

Plaaspad
Plaaspad
1 year ago

Ek ondersteun vir Chopper: Eskom se poes. Van die kommentators op die blog laat my net kop skud! Hulle kan fok sê, maar poes is daardie woord wat nooit hardop gesê mag word nie.

Strange, strange world we live in…

Legio
Editor
Legio
1 year ago
Reply to  Plaaspad

………. Master Jack

Poes is n Kaapse woord wat sommige ander mense nie verstaan nie

Plaaspad
Plaaspad
1 year ago

Gaan goed, dankie. Jy is welkom om e-pos te stuur.