Gaan ondertoe



15 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

daisyblom
daisyblom
1 year ago

More julle. Dit is mos hoe n brekfis moet lyk.
Die reenweer wat vir saterdag voorspel is, is nou eers hier.

Plaaspad
Plaaspad
1 year ago

Hallo julle!

nicole
nicole
1 year ago

more .
my keel is seer. dis al wat ek kan vertel.

nicole
nicole
1 year ago

en julle het baie werk?

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  nicole

Hardloop rond soos afkop honder

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  Gatvol

hoekom??

Legio
Legio
1 year ago

Bazinga !!!

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  Legio

Is dit a taal?

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  nicole

Google dit

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  nicole

Dis soos GOTCHA

nicole
nicole
1 year ago

ek sien ons het geen loadshedding vandaag! Maar more wel. van 5 tot 8:30

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  nicole

ag eskuus vanaf 6

Legio
Legio
1 year ago

Cheers

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ons het al vandag loadshedding gehad.
Ek het n boek gevat en hier buite onder n boom gaan sit en lees. Te warm en benoud hier binne.
My idee van slow strike.