Gaan ondertoe



18 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ag nee… dit is hopeloos te veel stysel. En aartappels, veral diepgebraaide aartappels, spike jou bloedsuiker.
Die brekfis posts is nie diabetic friendly nie.
En siende dat ek en Legio ons suiker moet check…

Na n week se 8x n dag lesings neem was ek al gisteraand so lus vir my coffeeshopvriendin se vanilla cupcakes, ek was bereid om my linkernippel prys te gee.

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Goeie more
Dit gaan weer lekker warm wees by ons.

millie
millie
1 year ago

more more

daisy ek hoop jy het nog al 2 jou nippels vanoggend

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ek het nog albei. Maar ek dood van die lus vir n soetigheid.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

As ek my oge toemaak ruik ek die vanilla in die icing.

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  daisyblom

Ag spuit iets in die lug
Mens kan nie konsentreer as n walgende soet vanilla reuk rond hang nie
Op n stadium het Mr Price so geruik

millie
millie
1 year ago

netso gatties

daai linnen spray is soms so oorverdowend

millie
millie
1 year ago

daisy koop vir jou suikervrye suigsweeties

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ek maak eers net gou oorlog met n BEE konstruksie maatskappy.

Jy weet, daai ding van n ekstra myl stap. Dis sommer stront. Jy kom net ini moeilikheid. So laat ek iemand van so konstruksie maatskappy hier fotostate maak. Hy seg vir my cleaner hy sal met note betaal en sy gaan sluit die meter oop. Toe se hy ek moet n invoice gee, dan gaan haal hy die geld. Toe sou hy die volgende dag die geld bring. Next thing sal die company in Midrand end of month dit in die banking details inbetaal.
Ek gee nie my banking details vir hulle nie. Dit gaan lyk soos bedrog.

Toe gaan soek ek die eienaar se contact details by die mayor se assistent. Die ken my net as die DA vrou wat so fokkieng difficult is. Gee my die eienaar se naam.
Hy het tot end of business today om R300 by die bib te kry of ek maak n social media post vir al die besighede in die dorp om te sien… Company se naam, contact details…. en hulle dink hulle gaan nog 10 maande hier bou.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ai Millie, ek het vir n week groente en vleis geeet.
Bietjie kroek sal n bederfie wees.

nicole
nicole
1 year ago

more, dit is te warm vir my.. en ons het vir uur geen krag gehad. zo die plan om van more vroeg die verkoeler aan te sit was toe nie gewerk nie.

nicole
nicole
1 year ago

en my dogter is kwaad vir my om ek niks wil doen nie. Maar regtig ek is moe en die hitte maak my lam. Nou ja nog februatie deur en dan sal dit seker afkoel beetjiee?
Maandag zou ek gordyne gaan koop het maar doe val die helfde van ons boom op beton omheining. Dadelik laat regmaak. Dinsdag is daar nie WiFI nie so dit moes regestel word, woensdag het ek nuwe sweep south bediende gekry. Kon ik ook nie weg nie Nou is te warm en more ook. SO hoe kan ik uitkom ..vertel vir my!

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  nicole

Praat jy met lippe

millie
millie
1 year ago

ek sien dis warm daar by julle vandag, ons braai ook uit hierdie kant

millie
millie
1 year ago

daisy, as jy die meter van die fotostaatmasjien oopsluit…..gaan jou meterlesing mos nie klop die einde van die maand nie???

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Exactly. Maar general worker het die meter gaan oopsluit. Vir haar gese hy gaan baie fotostate maak en met note betaal. So met my gereel. Kamma.
En gee ek my banking details gaan dit lyk soos bedrog.

Verdomme.

milliem
milliem
1 year ago

o shit blom jy’s in die kak