my boetie verjaar juis vandag, kyk na jouself, hy sou 60 geword het…..
Bosvark
1 year ago
Yes Yes Yes – ek is nog hier
nicole
1 year ago
ag varkie ek is so bly om Dit te hoor.
nicole
1 year ago
was jy siek Legio? of is die suiker wat jou pla. jy probeer maar Nousch doen dit nie. maar kla doen sy. en as ek vir haar probeer reghelp dan kry ek ‘n sug.
millie
1 year ago
welkom vark, ek dog jy’s ouetehuis toe??
daisyblom
1 year ago
Legio.. as ek hier mag vra… wat meet jou suiker? Ek moes die week vir my GP boekhou. 8x per dag meet. Wissel tussen 10 en 5.3
Groet
more more
legio??
More.
more more Ek kan my stem hoor weergalm in die verlate plek.
Legio iemand wat By NorthlinkCollege NT6 gedoen het wat het hy/sy dan???
Geen idee nie Nicole daar is soveel verskeie studie rigtings wat die persoon kon doen
Hello Millie
Ek is ok gaan julle vir nog baie jare verpes.
Moet net my suiker onder beheer kry.
Ja nĂȘ
Dis seker al n lewenswyse
Strongs
legio ek is dankbaar vir jou part!
my boetie verjaar juis vandag, kyk na jouself, hy sou 60 geword het…..
Yes Yes Yes – ek is nog hier
ag varkie ek is so bly om Dit te hoor.
was jy siek Legio? of is die suiker wat jou pla. jy probeer maar Nousch doen dit nie. maar kla doen sy. en as ek vir haar probeer reghelp dan kry ek ‘n sug.
welkom vark, ek dog jy’s ouetehuis toe??
Legio.. as ek hier mag vra… wat meet jou suiker? Ek moes die week vir my GP boekhou. 8x per dag meet. Wissel tussen 10 en 5.3
Maar siende dat ek siek was en antibiotika gedrink het, reken ek nie dit is te bad nie.
No Comment
Vark kom le net eiertjies, dan is hy weer weg.
Cheers