Gaan ondertoe



9 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Editor
Legio
1 year ago

Groet

Gatvol
Gatvol
1 year ago

More
Ons het strome van seën van Bowe

Legio
Editor
Legio
1 year ago

Heerlik heerlik

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ons het ook so 15mm gehad. Nog steeds reenerig. Innig dankbaar.

nicole
nicole
1 year ago

More
Is dit nie ‘n groot seen nie, al die reen? dit klink soos mooie klassieke musiek in my ore

millie
millie
1 year ago

middag, eks skoon flou geskrik vir die vliegtuig wat geval het…..ek weet dis stupid om so te redeneer, maar ons het amper met daardie lugredery gevlieg nou die dag…..arme mense

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  millie

Praat jy met lippe!
Ek hoop so iets is vinnig en verby 🙁

millie
millie
1 year ago

jimmel gatties, so hier oor afrika het die klm ook sulke snaakse geluide gemaak, almal was sommer wawyd wakker geskrik, my vriendin het dadelik net gese nou bid ons…seker ‘n half uur aangehou en die waardin se net sy weet nie wat aangaan nie.

nicole
nicole
1 year ago

sy mpes mos by die pilote gaan vra het!