Gaan ondertoe



12 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
daisyblom
daisyblom
1 year ago

More julle. Gaan dit goed?

Legio
Legio
1 year ago

Nee dit gaan nie goed nie

Kapiesh

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Praat. Ek luister.

millie
millie
1 year ago

more more

wats fout Legio?

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  millie

Sal later vanmiddag meer weet.

Seker maar net jongderdom

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  Legio

Sterkte

millie
millie
1 year ago

ai tog legio, ek hoop alles is voorspoedig

millie
millie
1 year ago

nog net 4 dae van swoeg en sweet vir my, dis die eerste keer in 9 jaar wat ek met verlof gaan sonder my laptop….ek weet nie of ek bly of bang moet wees nie

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Jou shop sal nog staan as jy terugkom. Relax en enjoy.

millie
millie
1 year ago

ek weet blom, dis net of my regterarm afgekap is sonder die laptop. Ek kry darem my mail op my foon so sal so met een hout oog loer wat hier aangaan.

millie
millie
1 year ago

ek sien daar het ‘n man selfdood gepleeg (skiet) in die wildtuin met ‘n rental car