Gaan ondertoe



12 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

guten Morgen

nicole
nicole
1 year ago

Bonjour

nicole
nicole
1 year ago

is almal nou ontslaan? amper dood hieso

nicole
nicole
1 year ago

GATTIE WAAR IS JY?

Legio
Legio
1 year ago

Sorry ek werk

nicole
nicole
1 year ago

maar julle het altyd gewerk en nou het niemand tyd om in te loer nie.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  nicole

Ek loer, maar hoe moet ek antwoord as niemand iets sê nie,

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Hallo
Ek is in die bed
Met enkel
Hond het my om gespring

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Gatvol

Wat is enkel se naam ?
Is hy blond?

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  Legio

😯

nicole
nicole
1 year ago

Aie gattie is dit erg jy moet cold en hot compresses daar op sit. is jy seker dit is nie gebreek nie

Legio
Legio
1 year ago

Cheers