Gaan ondertoe



7 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Plaaspad
Plaaspad
1 year ago

Hi Legio

nicole
nicole
1 year ago

ag ek is weer honger.

nicole
nicole
1 year ago

waar is almal? O ja einde van January. mense het weer geld om te koop en/of rekeninge af te betaal. Hoekom moet daar soveel duur goed gekoop word eintlik?
Nou kry ons weer Valentine. Rose sal peper duur wees en die tjoklits.

Nou ja is lekker om blomme en tjoklits te kry. My man het altyd dit gedoen en van my het altyd ‘n selfgemaakt kaart gekry en ook ietsie lekker. Nou ja …..

millie
millie
1 year ago

middag, sjoe dit voel of ek jare laas hier was…..werk, werk en nogmaals werk en eks darem nou al so gatvol vir gastehuise

Legio
Legio
1 year ago

♪♫ Hier’s ek weer hier’s ek weer ♫♪

nicole
nicole
1 year ago

en ek is weer hier♪♪♪