Gaan ondertoe



10 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
daisyblom
daisyblom
1 year ago

Shoh dis n lekker brekfis. More julle.

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Goeie more
Ek neem aan al die grappies oor Januarie payday wat oor die internet geswerf het is nou klaar.

Legio
Legio
1 year ago

Ons wag nou vir die payday op die 99st Frebruworry

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Praat jy wat tande het, gatvol. Ek ry vandag BFN toe en sien more 2 dokters. Dit meen bybetalings en petrolgeld. Dan is dit klippe kou tot middel Feb wanneer dit weer my payday is.
En my huisdokter het gesummons vir 11:00. Ons het elke 6 maande n bekgeveg oor my gewig en suiker.
My Janco kind is ampertjies in Parys. Gisteraand Abu Dhabi toe gevlieg. Uur terug vlug na Parys gehaal. Ek het lanklaas so getjank.

nicole
nicole
1 year ago

more julle
Daisy lam hy Frans spreek?? Die Franse hou nie van Engels nie

nicole
nicole
1 year ago

Lyk virmy Kaapstad brand

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  nicole

Ek sien daai ding
Daai bossies op die berg en heuwel seker so droog

milliem
milliem
1 year ago

mddag, ja sjoe ekt op die tv gesien vanoggend hoe het dit gebrand daar by die berg

nicole
nicole
1 year ago

dit is rerig vandaag vir my te warm. Kry geen asem nie