Gaan ondertoe



13 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

daisyblom
daisyblom
1 year ago

More julle.

My suiker is muhr toe. 12.2 gisteroggend. 9.5 vanoggend. Maar ek gaan nie my sondes bieg nie

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Daisy het jy weer die kondensmelk blik gekry?

millie
millie
1 year ago

more more

ja nee blom……kyk na jouself

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ek gebruik my swygreg.
Maar ek het vanoggend n vit B spuit gaan kry.

My 19jarige vlieg sondag Franse weermag toe. En van senuwees… kry ek toe die sjokolade beet wat ek in nuwe intrekkers se mandjie gepak het… en gister n bak roomys, en hot dogs
Ag Legio, my tellings was 6 en 5 gewees. My nerves het net die beter van my gekry.

Ek en Janco se gesin gaan 12:00 uiteet. Vir oulaas. Ek sal maar iets gesond bestel.

nicole
nicole
1 year ago

more julle.
Daisy is Janco van Franse voorouders of? hoe het hy in Franse weermag ingekom as ek mag vra.

nicole
nicole
1 year ago

Hy gaan toch nie na die Vreemde legioen nie!!!?????
Ek weet ‘n vriend van my se seun het baie moeite gehad om sy seun in Belgiese weermag in te kry. Hy was Belg maar het toe nog hier gebly. Maar my ma se vriendin was die man van die tyd se Belgiese eerste minister en…..

Legio
Legio
1 year ago

Nicole, n vriend van my se seun is in die Vreemde legioen. Jy kan daar inkom.

Self die Britse weermag laat Suid Afrikaners toe

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  Legio

Is gevaarlik om in die vreemdelegioen te wees. Tenminste van al die boeke wat ik al gelees het. En ja ek weet Britte laat ZA toe. Maar ek praat nou van 25 jaar geleden. In ieder geval ek weet nie meer al die bisonderhede nie.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  nicole

Die Legioen is nie meer soos wat dit was nie, vroeer was dit meer kriminele wat daar was, vandag is dit “upstanding young men” Die keuring is tuff en die opleiding net so erg, maar hulle is uitstekende soldate.

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  Legio

OO dan is ek bly daaroor. Hub het altyd gespot met die Belgiese Navy. “net 1 oorlogsboot wat hulle nie meer weet hoe om aan die gang te kry nie.”

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  nicole

Dan wil ek nie weet wat hy van vandag se RSA navy sou sĂȘ nie

Legio
Legio
1 year ago

Cheers