Gaan ondertoe



8 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

daisyblom
daisyblom
1 year ago

More julle.

nicole
nicole
1 year ago

groet ook

nicole
nicole
1 year ago

niemand het ietsie om te sê vandaag??

nicole
nicole
1 year ago

ek maak tong vanaand.Cola is mal daaroor. en ik ook

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  nicole

ek ook

ella
ella
1 year ago

Ek ook, en my kleinkind nou ook. Ons het kersdag vir hom gegee en toe hy vra wat dit is, antwoord ons net ‘beesvleis’. Na ‘n tweede helping vertel ons hom toe dis beestong. Hyt dit verbasend goed gevat, maar hy sou dit nottedonner geëet het as hy voor die tyd geweet het wat dit is 🙄

nicole
nicole
1 year ago

whahaha my Cola wil nie vis eet nie (vars vis) want die kop is afgesny of hy sit nog aan. in beide gevalle sê sy nee. Maar sy hou van sushie en van gerookte salm.