Gaan ondertoe



14 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
daisyblom
daisyblom
1 year ago

More julle. Ek werk in hierdie hitte dat ek hop.
Die EPWP of cWP whatever se werkskepping projek het ek weer so bietjie onderskep vir my bib. Die vensters blink, elke boek word skoongemaak met n seeplap,, die erf word gevee, plaveisel skoongemaak, en ek het n boekrak en koffietafel laat verf om by die goete in my kantoor te pas. Nuwe uitstallings. Ou voorraad uitgegooi. Nuwe datumvelle geplak. Elke boek staan met militere presisie in gelid. nuwe posters laat maak en gelamineer. En ja, my bib lyk splinternuut.
En my kniee pyn vreeslik.

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  daisyblom

Ek kan beslis hier iets leer
My hele huis en erf is n werk skeppings projek
🙁

Legio
Legio
1 year ago

Groet

milliem
milliem
1 year ago

jissou blom dit klink of jy omtrent lus het vir werk (of uitdeel), my gebou is dalk verkoop so ek soek ander plek, dis net drug dealers en haweloses hier om ons heeldag, tme to go

milliem
milliem
1 year ago

ek het so erge sinus dit voel of ek tandpyn het

Nicole
Nicole
1 year ago

middag. Was vir Pedicure en toe Vineyard deli binnegeloop. Die lekkerste ingevoerde koue vleis en heerlike brode en groente. En toe moes Noush boek exchange toe. Maar my bene kon dit nie meer maak nie en ag ek het nog boek.

Nicole
Nicole
1 year ago

Daisy ek het 2 boeke gelees van Karin Brynard. Plaasmoord en Onse Vaders. I daar nog van haar? sy skryf goed. Tenminste ek denk so, Is ‘n verandering om weer in Afrikaans te lees.

milliem
milliem
1 year ago

lees Deon Meyer, Nicole

Nicole
Nicole
1 year ago
Reply to  milliem

ek het al, hou ook van hom.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Brynard is n oud joernalis en kry net goeie resensies van oudkollegas. Maar haar boeke is in my opinie hopelios te uitgerek en heeltemal te min aksie. Ontknopings ook te yl. Probeer Martin Steyn en Mariette Rust. RIANA mouton. Hulle skryf myle beter.

Nicole
Nicole
1 year ago
Reply to  daisyblom

en skryf hulle ook detectives of is dit net soete liefdesverhale? Ek stem saam dat Brynard op plekke langdratig is. Maar is seker die nuwigheid van Afrikaans boek lees wat ek nou weer ontdek het.

Nicole
Nicole
1 year ago

‘npaar jaar geleden het ek ‘n pragtige triologie van ek denk Anne Murray.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Dit is lekker grieselrige rillers, Nicole.

Nicole
Nicole
1 year ago
Reply to  daisyblom

lekker! dankie Daisy, vir die oomblik is ek in rillers maar dan sal ek geskienis sagas lees of ontdekkingen., of biografie. Hang van my mood af.