Gaan ondertoe



7 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

nicole
nicole
1 year ago

ek groet ook. ons Nicola was weer in so goeie mood en is al singend skool toe. sy is op die sloolgrond en Nousch is weer car toe, toe Cola uit die skoolgrond kom, en oor die straat hardloop en allemal agter haar aan. skoolhoof bel haar pa, pa bel my en ek weet nerens ietsie van ..so ek is nou ook in paniek. Gelukkig kom Nousch toe huis toe met die kind wat sy toe kon vang. enigste wat cola sê is dat sodra sy op die skoolgrond was het ‘n seun haar begin bully. Blykbaar om sy so lank is denk die kinders sy moes al in gr 4 of 5 gewees het. so hulle sê sy is stupid.
die kind kan mos nie help sy is lank nie. sjoe ek bewe nog sy sou onder a kar kan geloop het…

nicole
nicole
1 year ago

almal weg geraap?

Legio
Legio
1 year ago

Maande einde Nicole bietjie besig

Legio
Legio
1 year ago

Nicole dalk moet Noush met die skoolhoof of iemand by die skool gaan praat dat hulle n ogie hou oor die situasie

nicole
nicole
1 year ago

ons het al 2x dit gedoen

nicole
nicole
1 year ago

cheers