Gaan ondertoe



12 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
daisyblom
daisyblom
1 year ago

Banting of keto?

More julle. Lekker naweek gehad? Dit is benard droog by ons en ons vrek van die hitte.

nicole
nicole
1 year ago

hier is het ook warm. Ek het nou vanoggend ‘n stupid ding gedoen. Maar ek was in gedachte baie diep ingedagte… gan na kassie waar my medesyne staan. Regter kant staan die oggend pille en regterkant staan my aand pille. Toe kom ek tot die besef ek het my slaappilleke gevat saam met pynpil. Ek het nog nooit of te nooit so iets gedoen. Ek is nou seker ik is oud aant word. , nee ek is oud. so ek gaan slaap.

milliem
milliem
1 year ago

more more

nog net 19 dae dan leave ek on a jet plane

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  milliem

Kom jy terug? Jy gaan seker nie te ver nie?

Legio
Legio
1 year ago

Groet

rot
rot
1 year ago
Reply to  rot

en GIGI 😉

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  rot

whahahaha! so dom is ek daarom nie. Ek het lekker geslaap vandaag maar 4 uur was ek klaarwakker. maar baie dronk in die kop

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Nicole is jy nou al uitgerus?

millie
millie
1 year ago

legio ek kom terug ja
gaan bietjie Amerika toe

millie
millie
1 year ago

vriendin van my het ook slaappil by die werk gedrink, sy kon nie verstaan hoekom haar cholesterol pil haar so moeg maak nie. Toe haar baas haar wakker maak en die spoeg loop so teen haar ken af, het sy geen idee gehad waar sy is of watter dag en tyd dit is nie. Haar man moes haar kom haal

Gigi
Gigi
1 year ago

Ek neek vir jou Rot ! LOLOL

Ag lekker Millie, jy sien seker vreeslik uit! Ons beplan as dit so beskik is om einde van die jaar NZ toe te gaan na kiddie, ek stress nou al oor daai plane storie!

Nicole vinaand sit jy nie ‘n wimper opmekaar nie!

Dan net dankie Legio en Chopper vir elke dag se post, ek sorg darem dat my rooflees op datum is al comment ek nie baie nie !