Gaan ondertoe



12 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

Legio
Legio
1 year ago

Happy birthday DD (Desmond)

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  Legio

Ek het gewonder om kry ons so n deftige ontbyt
Happy happy Dubbel D

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Gatvol

Is van die boot af

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  Legio

Doggy bag
😯

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Happy birthday, Des.

Gisteraand maak ek pastaslaai. Sommer n groot bak vol. Koop selderyvingers, klein worteltjies, klein mielietjies en sulke oulike klein oulike oranje peppers wat net R10 kos. Habeneros. Ek like peppers. En sterk kos.
Maak toe sommer my yskos skoon in daai bak pastaslaai… tamatietjies, druiwekorrels, soet mosterd… alles ini bak. Vat so groot hap.

Daar was geen gevoel in my lippe, my tong of my keel nie. En n liter water op die spot gedrink. Ek het al die peppers uitgehaal maar coffeeshopvriendin se dit sal nie werk nie.
Sonder die peppers brand daai slaai nog steeds so dat dit oneetbaar is.

Ek sal vanmiddag weer moet gaan kos koop. Daai bak slaai gaan asblik toe.
As ek aambeie gehad het, was dit vandag ook weggebrand.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Gooi mayo in

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ek het. Dit help nie. My oge traan nou nog.

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  daisyblom

Die kan n virus doodmaak. Toets bietjie op siek mense.

nicole
nicole
1 year ago

jy kan maar op my toets want ek voel glad nie lekker nie.

nicole
nicole
1 year ago

gattie het julle ook so baie reen gekry? Hier in Kuilsrivier het dit al baie baie gereen.lekker

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  nicole

Lekker gereen