Gaan ondertoe



10 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ag lekker. Ek het grootgeword met appelkoosbome en nou betaal ek my ore van my kop af vir n bakkie vol.

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  daisyblom

Daisy het jy gesien Legio was op n fart ?
Of is dit nou vaart?

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  Gatvol

dit is vaart of on a cruise

nicole
nicole
1 year ago

more of middag. Ek was beetjie besig vanoggend.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Nope, ek het nie gesien nie.

nicole
nicole
1 year ago

hoor nou net dat een van my seun sy toergroep oorlede is. ek weet nie wat die procedure is wat hy gevolg het. Ek bedoel hulle sit miidde in de boendoes.

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  nicole

Ek hoor ook daai ding
Wat maak mens daarvan?
Seker interessanter as om voor die tv te sterf of in jou bed by die huis.

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  Gatvol

Ek dink dis makliker om die toeris te begrawe waar hy sterf.
Legio wat sĂȘ jy? Het julle n begrafnis ter see gehad op jou trip ?

Gigi
Gigi
1 year ago
Reply to  Gatvol

LMGA, dis nou weer net jy Gatvol