Gaan ondertoe



7 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
daisyblom
daisyblom
1 year ago

Aarbeie en daisies? More julle.

nicole
nicole
1 year ago

more, die emmertjie lyk mooi

nicole
nicole
1 year ago

Eindelik is die einde van vakantie in sig!! Nicola se skool begin more weer. Wat ‘n opluchtig. Gelukkig kan sy ook nie wag nie om weer slool toe gaan.
Maar mense boeke en files kos duur! en sy moe ‘n south African Oxford dictionary kry. EErste keer wat ek dit sien

nicole
nicole
1 year ago

ag mense het nog steeds vakantie seker?

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  nicole

Doen bietjie tuinwerk voor die son hoog sit

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ons braai uit van die hitte.

nicole
nicole
1 year ago

lekker crispy braai Daisy!