Gaan ondertoe



8 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
daisyblom
daisyblom
1 year ago

Is dit vir die aaptwak wat hier kwytgeraak word?

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Kan ek gou in julle ore kerm?

Om single te wees en vakansie te hou…. as jou vriende jou nie saamvat as die 5de wiel aan die wa nie… Jy moet iemand se gat lek om saam met jou te gaan. Want oral betaal jy minstens vir 2 mense. En die brandstof…

Legio
Legio
1 year ago

Groet

Ek’s laat ………………….sela

Plaaspad
Plaaspad
1 year ago

Daisy

As hardcore fundamentalis behoort jy te weet dat jy dié probleem ‘n gebedsaak behoort te maak. Vra vir Gigi as voorbidder op die blog om saam te bid. Ek het haar gister hoor skrééé – dóer van die Limpopo Provinsie – toe sy en jy, soos twee getroue ortodokse Jehova’s, in blourokke, julle jesus aan my wou smous.

Daar is die drie Abrahamitiese gelowe: Islam, Christen en Judaïsme. Na watter god het julle verwys? Daardie een in die kinderbybel met die wit vel en die blou oë?

daisyblom Junie 6, 2019 at 4:34 nm
“Plaazpad, daar gaan verseker nog n dag in jou lewe aanbreek waar jy meer as feite, logika, wetemskap en slim antwoorde gaan nodig he om jouself te definieer.” Jy weet niks meer as ek van gode nie. Jy laat my dink aan ou Izak Burger, die outeur van: 5 minute voor en ná die dood. Sien, hy is die moderne weergawe van die mitiese Lazarus. Hy is ‘n uitstekende besigheidsman wat sy gehoor ken. Hy het oor die 600,000 van sy boeke aan gelowiges gesmous.

Gigi Junie 6, 2019 at 4:34 nm
Jy het eendag op jou lewenspad dalk net die versekering nodig dat God jou Lief Het! Jy ken nie jou gunstelingboek nie. Jy kan niks feitelik debatteer nie, want jy is onkundig oor religie. Geen god het jou gunstelingboek geskryf nie. Jy het gestagneer in jou denkstyl. Dit word ‘n keuse genoem.

nicole
nicole
1 year ago

en zo bly almal maar weg. want dit zou ontaard in ‘n Christen en atheist.

nicole
nicole
1 year ago

heel oggend in bed gelê. ek voel siek

nicole
nicole
1 year ago

en ik het somaar 5 swart honne wat by my wil kom bly.