Ontbyt

By   Januarie 4, 2019

Enige nuwejaars voornemes ????

Gaan ondertoe



7 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
daisyblom
daisyblom
1 year ago

Jip.
Ek wil leer hekel.
Tjoepstil ini hoekie sit en my opinie vir myself hou.
En as ek iewers daai Donderse Verkleurmannetjie raakloop, gaan ek hom met my handsak oor die kop klap dat hy sy ouma as n verkleurmannetjie aansien.

Dis al.

millie
millie
1 year ago

more more

ek het ‘n paar ja, maar sal dit maar eerder almal nie hier noem nie…
ek wil graag ‘n beter mens probeer wees vir amal om my – weet dis holruggery maar ek voel dis nodig
meer gaan stap en fietsry – dit gaan seker met baie moeite gebeur

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Ek gaan die jaar oor fokol worry

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  Gatvol

ek het ook nie voornemens nie. Ek weet by nou al wat daarmee gebeur. so gaan maar net aansukkel soos gewoonte. Dalk is my laatste jaar hoekom sal ek dan moeite doen. Ek sal die jaar geniet met dinge te doen wat ek die lekkerste vind

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Jammer om te hoor van die afsterwe in jou familie, Millie.
En gatvol, worry is n intrinsieke deel van moederskap. Jy sal altyd worry.

millie
millie
1 year ago

dankie blom
asgat daai klink vir my na ‘n plan