More more. Hierdie lyk nie soos n Januarie brekfis nie.
more! Lyk lekker
more more heerlike nat oggend hier by ons
OOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOO ik wil ook reen hê
ons het bitter baie reen gehad die laaste week of so Nicole
stuur na ons toe. ons kan nog water gebruik
Ek wil net sê dat dit nie in Kaapstad reën nie
julle my niggie se dogter het selfdood gepleeg
Shame Millie dis so jammer Sterkte aan jou familie 😟
ja siestog Gatties, haar ouers was nie tuis nie – met verlof, en dan kry jy hierdie skokkende nuus 😥
More more.
Hierdie lyk nie soos n Januarie brekfis nie.
more! Lyk lekker
more more heerlike nat oggend hier by ons
OOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOO ik wil ook reen hê
ons het bitter baie reen gehad die laaste week of so Nicole
stuur na ons toe. ons kan nog water gebruik
Ek wil net sê dat dit nie in Kaapstad reën nie
julle my niggie se dogter het selfdood gepleeg
Shame Millie dis so jammer
Sterkte aan jou familie
😟