Gaan ondertoe



35 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Liewe land, plaaspad was weer giftepelrig gewees gister!

@ Plaaspad… om iemand se geloof aan te vat, is n totale no-go en jy behoort van beter te weet.

Plaaspad
Plaaspad
1 year ago
Reply to  daisyblom

Hi julle

Daisy, so jy stem saam dat Gatvol geregtig was op haar mening?

Jou leefwêreld is dogmaties gedrewe en jou keuse. Godslastering bestaan nie meer nie. Ek respekteer niemand wat ‘n bidoffer aan ‘n mitiese entitieit bring nie. Dit is ‘n monoloog wat hul met hulself voer.

Ek weet nie of Nicole se kleindogter medikasie neem nie? Ek sal nie weer op kommentaar van haar reageer nie. Moontlik kan Gigi se monoloë met haarself die kind se probleem oplos.

Gatvol, perfek is net nog ‘n woord in die woordeboek. Ons gesin is stabiel. Lyfstraf is ‘n woord wat nie bestaan vir ons nie; skree nog minder. Moet nooit weer vir my die objek maak met sarkastiese aannames nie. Dit was onnodig gewees. Toe jy vertel hoe jy gespartel het soos ‘n drenkeling in jou swembad kon ek aan jou geskryf het om te leer swem. Maar ek het dit nie gedoen nie. Ek het begrip vir jou situasie gehad. Dit is die verskil tussen sarkasties wees en niks sê nie.

nicole
nicole
1 year ago

OMGoodness dit was nie my bedoeling om ‘n bekkevecht te ontlok. Gattie moenie worry nie. Ik sou in ieder geval wou gevra het aan Legio om my pos weg te haal. Dit is dat nie net my vriende dit lees nie, maar mense wat denk ek hulle raad nodig. En dankie vir die wat bid vir my en my kleindochter.

Sy is weer skool toe vandaag.
Meltdowns are emotional avalanches that run their course whether you or the autisticperson having it likes it or not. They can happen at anytime and can be caused by a number of factors including: environmental stimuli, stress, uncertainty, rapid and impactful change and much more.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

@ Plaaspad… om met jou te redeneer is om n monoloog met myself te voer.
Soms wonder ek hoekom jy so min van jouself en jou leefwereld vertel?

Maar anyway… vanoggend bel die SPCA my en vra ek moet n “home visit” vir hulle gaan doen. Dis n eerste vir my. Die ironie is dit is by my bestie wat n kat wil aanneem en hul grootste sponsor is.
Ek kon net lag toe ek die foon neersit.

Gigi
Gigi
1 year ago
Reply to  daisyblom

Ag dis maar die reels Blom! Lol

Plaaspad
Plaaspad
1 year ago
Reply to  daisyblom

Daisy moet ek soos jy, van die niksseggende stories in my lewe deel? Ag nee! Di is genoeg dat jy my soms vermaak, en ander kere weer verveel.

Gigi
Gigi
1 year ago

Plaaspad, God het jou ook onvoorwaardelik Lief !

Plaaspad
Plaaspad
1 year ago
Reply to  Gigi

Jy ken nie die bybel nie. Geen god het die bybel geskryf nie. Die bybel is geskryf lank na die historiese jesus se dood. Jy verkondig fopnuus. Gelowiges is so gekondisioneer en gebreinspoel deur die gode-propoganda om nie as ‘n indivudu onafhanklik van die gode-konsep te kan of wil funksioneer nie. Die enigste antwoord wat gewoonlik lukraak op watter tipe debat ook al sal volg is dat daar vir ongelowiges gebid sal word. Easy way out.

Carl Sagan het self gesê: ”Science is much more than a body of knowledge. It is a way of thinking.”

Aanhaling uit jou gunstelingboek:

1 TIMOTEUS 2:9
Van die vroue wil ek hê dat hulle ook in hulle kleredrag waardig, beskeie en ingetoë moet wees. Hulle versiering moenie haarkapsels en goud of pêrels of duur klere wees nie.

Die bewyslas berus op jou om jou god se sogenaamde liefde aan my met feite te bewys.

Gigi
Gigi
1 year ago
Reply to  Plaaspad

Jy het eendag op jou lewenspad dalk net die versekering nodig dat God jou Lief Het!

daisyblom
daisyblom
1 year ago

More Gigs. Wat eet jou huismense vanaand? Vertel bietjie… ek eet al 2 aande roosterbrood met tamatie en kaas en avo…

Gigi
Gigi
1 year ago

Hallo Blom! Baie boring , ons “probeer” vetrolle afskud en dis net vleis en slaai/gestoomde groente, vis en slaai hoender en slaai , eks so lus vir brood wat ek gewoonlik bitter min eet, so jou menu klink hemels! En dan kyk ons MKR dan water onse bekke vir al daai lekker sondige kosse! CRY

nicole
nicole
1 year ago

ja is erg! ek hou om chopped te kyk. Ek kan nooit so vinnig kook nie en dan moet hulle dit doen met die ongelooflikste ingrediente.

Gigi
Gigi
1 year ago
Reply to  nicole

Kyk dit ook soms , verbaas my ook wat hul aanmekaar slaan !

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Die dieetkundige het my ini hospitaal beetgekry en gepreek oor 5 porsies vars, gestoom groente elke dag.
Aarde mens. Wat wie moet gaarmaak? En wie was die kastrolle. En sy was baie kwaai oor my avo-vretery ini winter. Dis blykbaar n vet, nie groente of vrugte nie.

Gigi
Gigi
1 year ago
Reply to  daisyblom

Die stoom maak dit mos gaar en maklik om pot te was haha

daisyblom
daisyblom
1 year ago

“Dogmaties gedrewe…” ek moes dit nou eers ini woordeboek gaan doublecheck.
Plaaspad, het iemand al vir jou gese as staan vir niks val jy vir enige strontstorie?

Plaaspad
Plaaspad
1 year ago
Reply to  daisyblom

Daisy dit hang af hoe jy religie definieer. Dogma is uitgewerkte leerstellighede. Wat opvallend is dat jy op een woord in my kommentaar fokus – hoe ek aan jou uitwys dat Gatvol sarkasties was, dit lees jy gerieflik mis.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Chopper

Wie was die ou (Platkuif of Fokk ek kan nie nou onthou nie) wat altyd gesê het:

Ek is nou eerst gatvol vir die kak ek gaan nou vir my Twaalfuur Dratie en twee biere

MIMIMIMIMIMIMIMIMIMIMIMIM

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Chopper

Dink ook so

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Chopper

Geen idee nie

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Chopper

As ek dit reg het is hy in J-bay.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Chopper

Ander ou oor wie ek wonder is PLONKIE

Legio
Legio
1 year ago

Ek wonder ook waar is al die ander “fokkers”, ons het baie kak gepraat en saam gelag en huil .

Emil, Demoerin en Leon en paar ander het altyd sulke diep posts gekryf.

Legio
Legio
1 year ago

Ek moet darem ook sê hier is heelwat meer rooflesers as voltydse “kommentatore”

I see you

Legio
Legio
1 year ago

sᴉ oqǝʇsɹǝpuo ʇǝu ƃɐp noɾ ɹǝǝuuɐM

Legio
Legio
1 year ago

Cheers

nicole
nicole
1 year ago

nice om jou weer te “sien” chopper. Ja Fokk is in Jbay en Leon bly in Gordonsbay. Hy klink bia gelukkig
Demoerin en die ander weet ek nie meer nie.. is jammer ons het kontak verloor. Ons was so lekker klomp. Maar nou nog hoor.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Plaazpad, daar gaan verseker nog n dag in jou lewe aanbreek waar jy meer as feite, logika, wetemskap en slim antwoorde gaan nodig he om jouself te definieer.

nicole
nicole
1 year ago

en vir haarinfo: My kleindochter is nog maar onlangs gediagnoseer. So ja almal moet dit verwerk en aanpas van hoe ond reageer op “stout” wees.