dit sout gebak lyk heerlik.
more
In casa Nicole is daar baie opvliegend humeure. Sedert Tania hier was is my kleinkind vershriklik ddeurmekaar geraak. Haar pa is streng en gee haar pak met houte lepel…but to no avail! Nouschka skreeu en daarna huil sy oor haar kind. Ik probeer wegkruip onder die kombers. of begin ook te skreeu om Cola te beskerm. Want Cola weier om skool toe te gaan. Sy skree skop en slaan gooi goeters rond , Vir die oomblik
kan ek nie in die kombuis kom nie want daar lê stukke van ‘n bord rond. Nee hierdie ding het my casa nog nooit gesien van ‘n kind. Daar is probleem by slkool? Cola wil nie sê nie. ek denk die ma is die oorsaak.
Nicole se kleindogter is die probleem. Nie haar ma nie. Die kind speel julle, en buit situasies uit om negatiewe aandag te kry. Julle gaan nog BAIE probleme met haar ondervind. Om op die blog daaroor te kla gaan nie die kind se probleem aanspreek nie. Ek verstaan dat Nicole ‘n behoefte het om daaroor te praat. Gaan vir professionele hulp. Huil, slaan en skree gaan niks aanspreek nie. Sterkte.
Dagsê almal ! Sjoe , Nicole…. Sterkte vir julle almal. Dis ń ernstige probleem! Nie iets wat julle sonder hulp kan oplos nie ! Xx
Dolla
1 year ago
Daai fraai paai lyk njam !
nicole
1 year ago
Die kind was altyd happy om skool toe te gaan, en gebabbel en gesing in die oggend.
Sy is by Dr.’s en sy het borderline autisme. Ons wou haar in die Paarlskool kry (vir special need kinders) maar die occupational therapist sê os dalk nie genoeg autisties om dit te moet doen
ek wou dit net vir julle (my vriende) vertel het voor bietjie ondersteuning.
Ek verstaan Nicole. As iemand nie self in daardie skoene staan nie dan help dit nie mens lê n eier nie. Ek kan glo sulke situasies kan oorweldigend wees.
Ons het sulke perfekte bure gehad. Perfekte kinders ook. Nooit n tantrum.
Ek swyg liewers oor my gesin.
Aaaah, alweer die bitsige kommentaar van die ou bitch op die blog. Wat verstaan jy nie? Ek het my mening aan Nicole geskryf, nie aan jou nie. Jy is ‘n verbitterde mens omrede jy so ‘n kak lewe het. Jou skoonpa was mos in die tronk.
Wat ‘n vieslike opmerking om te maak aan iemand ! En ek lees Gatvol se comment aan NICOLE nie aan jou of op jou gerig nie, maar as die skoen jou pas trek hom aan!
Gatvol is die laaste persoon op die blog wat ‘n bitch , of verbitterd is!
MAAR
HOOR-HOOR Plaaspad, jy kon JOUSELF nie beter beskryf het nie !!!!!
“As iemand nie self in daardie skoene staan nie dan help dit nie mens lê n eier nie. Ek kan glo sulke situasies kan oorweldigend wees.
Ons het sulke perfekte bure gehad. Perfekte kinders ook. Nooit n tantrum.”
Jy kan nie ernstig wees dat jy nie waarneem wat sy wel gesê het nie? Jou valsheid eggo oor die forum. Dit is nie die eerste keer dat Gatvol só kommentaar gelewer het waar ek iets geskryf het nie.
Enigeen sonder kennis sal lees dat Nicole se kleindogter gedragsprobleme openbaar. Sy gooi borde stukkend! Rooiligte! Nicole het dit self erken dat sy probleme het. Soos Gatvol tereg sê, ek moes seker nie ‘n eier lê nie. Nou wonder ek oor haar verwysing na perfekte ouers. Waarom sou sy dit dan skryf?
Gigi –
Ek het ‘n bulletproof ego; wat jy ook al probeer sê swoosh oor my kop. Jy het vergeet om te bid vir Nicole se kleindogter.
Daar is seker nou ander afwesige kommentators wat ook nou weer van hulle sal laat hoor. Whatever. Ek is nie skynheilig nie. Hoor jy, Gatvol?
Wat ‘n infantiele antwoord. Jy weet nie wat om te antwoord nie. Daarom die holruggeryde cliche aan my.
As ek jou verveel waarom het jy my aangeval? Jy is ‘n liggewig om teen te argumenteer. Jy wou so graag iets sê en toe is jy só vals met jou aannames teenoor my.
Groet
More julle. Hoop dit gaan goed.
Dis gaan heel kranklik dankie en met jou Daisy ?
dit sout gebak lyk heerlik.
more
In casa Nicole is daar baie opvliegend humeure. Sedert Tania hier was is my kleinkind vershriklik ddeurmekaar geraak. Haar pa is streng en gee haar pak met houte lepel…but to no avail! Nouschka skreeu en daarna huil sy oor haar kind. Ik probeer wegkruip onder die kombers. of begin ook te skreeu om Cola te beskerm. Want Cola weier om skool toe te gaan. Sy skree skop en slaan gooi goeters rond , Vir die oomblik
kan ek nie in die kombuis kom nie want daar lê stukke van ‘n bord rond. Nee hierdie ding het my casa nog nooit gesien van ‘n kind. Daar is probleem by slkool? Cola wil nie sê nie. ek denk die ma is die oorsaak.
No Comment Nicole
Dis verstandig.
Ek sê ook so.
dit worry my baie Legio. Ek is so lief vir haar
Hi julle
Nicole, hoe was jou kleinkind se gedrag voor haar ma se besoek aan julle?
Slaan en skree sal nooit die oplossing wees nie.
Goeie môre Plaaspad
Hi Legio
Nicole se kleindogter is die probleem. Nie haar ma nie. Die kind speel julle, en buit situasies uit om negatiewe aandag te kry. Julle gaan nog BAIE probleme met haar ondervind. Om op die blog daaroor te kla gaan nie die kind se probleem aanspreek nie. Ek verstaan dat Nicole ‘n behoefte het om daaroor te praat. Gaan vir professionele hulp. Huil, slaan en skree gaan niks aanspreek nie. Sterkte.
Ongelukkig die epos verkeerd getik.
Ai, weer verkeerd. Laat ek gaan werk.
More julle!
Sterkte Nicole!
Chopper en Legio , dankie vir die lekker kos elke dag!
Plesier Gigi
Ons kom maar met min oor die weg, 😆
Dagsê almal ! Sjoe , Nicole…. Sterkte vir julle almal. Dis ń ernstige probleem! Nie iets wat julle sonder hulp kan oplos nie ! Xx
Daai fraai paai lyk njam !
Die kind was altyd happy om skool toe te gaan, en gebabbel en gesing in die oggend.
Sy is by Dr.’s en sy het borderline autisme. Ons wou haar in die Paarlskool kry (vir special need kinders) maar die occupational therapist sê os dalk nie genoeg autisties om dit te moet doen
ek wou dit net vir julle (my vriende) vertel het voor bietjie ondersteuning.
Ek verstaan Nicole. As iemand nie self in daardie skoene staan nie dan help dit nie mens lê n eier nie. Ek kan glo sulke situasies kan oorweldigend wees.
Ons het sulke perfekte bure gehad. Perfekte kinders ook. Nooit n tantrum.
Ek swyg liewers oor my gesin.
Aaaah, alweer die bitsige kommentaar van die ou bitch op die blog. Wat verstaan jy nie? Ek het my mening aan Nicole geskryf, nie aan jou nie. Jy is ‘n verbitterde mens omrede jy so ‘n kak lewe het. Jou skoonpa was mos in die tronk.
Fok jou, fok sokker, en fok jou perfekte bure.
Wat ‘n vieslike opmerking om te maak aan iemand ! En ek lees Gatvol se comment aan NICOLE nie aan jou of op jou gerig nie, maar as die skoen jou pas trek hom aan!
Gatvol is die laaste persoon op die blog wat ‘n bitch , of verbitterd is!
MAAR
HOOR-HOOR Plaaspad, jy kon JOUSELF nie beter beskryf het nie !!!!!
“As iemand nie self in daardie skoene staan nie dan help dit nie mens lê n eier nie. Ek kan glo sulke situasies kan oorweldigend wees.
Ons het sulke perfekte bure gehad. Perfekte kinders ook. Nooit n tantrum.”
Jy kan nie ernstig wees dat jy nie waarneem wat sy wel gesê het nie? Jou valsheid eggo oor die forum. Dit is nie die eerste keer dat Gatvol só kommentaar gelewer het waar ek iets geskryf het nie.
Enigeen sonder kennis sal lees dat Nicole se kleindogter gedragsprobleme openbaar. Sy gooi borde stukkend! Rooiligte! Nicole het dit self erken dat sy probleme het. Soos Gatvol tereg sê, ek moes seker nie ‘n eier lê nie. Nou wonder ek oor haar verwysing na perfekte ouers. Waarom sou sy dit dan skryf?
Gigi –
Ek het ‘n bulletproof ego; wat jy ook al probeer sê swoosh oor my kop. Jy het vergeet om te bid vir Nicole se kleindogter.
Daar is seker nou ander afwesige kommentators wat ook nou weer van hulle sal laat hoor. Whatever. Ek is nie skynheilig nie. Hoor jy, Gatvol?
GAAP ……jy verveel my ! En ja ek bid vir my vriende en is nie skaam om dit te se nie !
Wat ‘n infantiele antwoord. Jy weet nie wat om te antwoord nie. Daarom die holruggeryde cliche aan my.
As ek jou verveel waarom het jy my aangeval? Jy is ‘n liggewig om teen te argumenteer. Jy wou so graag iets sê en toe is jy só vals met jou aannames teenoor my.
Bid jy in Aramees? Asking for a friend.
En ja Tania maak kak
Sterkte.
Sterkte Nicole.
Cheers