Gaan ondertoe



13 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

Gatvol
Gatvol
1 year ago

More
Goeie voedingswaarde

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ek dink eerder dit sorteer onder naweekplanne.

More julle.

nicole
nicole
1 year ago

more. My hart bloei vir my kleinkind. Sy het haar sterk gehou niks gepraat nie, maar toe Nousch haar by die skool wou aflaai het sy steeds gesmeek Please don’t leave me tannie Nousch. Ons het die skool gevra om extra op haar te let en moes daar fout wees ons te bel. Gelukkig is dit klein klasse so allemal ken mekaar.

millie
millie
1 year ago

more more

ai tog Nicole…is haar ma weg?

nicole
nicole
1 year ago

Ja vanoggend vroeg gevlieg, sy het by ons bly slaap, so hulle het vanoggend afskeid geneem. Die ma het eintlik gekom om ‘n container met huisraad uit te sort.
Nou wonder ek hoe lang dit gaan vat wanneer sy weer aan Cola denk. Sy Nousch gesms om te s136 sy is vleilig in die lug, maar sy het nie gevra hoe dit met Cola gaan nie.

millie
millie
1 year ago

jissou, ek het nie woorde nie. Arme dogtertjie.
Waar bly sy Nicole

nicole
nicole
1 year ago

die ma bly in Polokwane saam met dit 61 jarige boyfriend wat al 5 kleinkinders het en ‘n dogter wat even oud is als T. Hulle noem haar Omatannie.

millie
millie
1 year ago

o genade tog, sy kan nie na haar eie kinders kyk nie maar is ander se ouma…

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Nicole, se net good riddance. En hoop dit is lank voor julle haar weer sien.

millie
millie
1 year ago

ons baba hondjie is eergister gesteriliseer
faaaack soos sy rondhol lyk dit nie so nie, eks so bang sy kry inwendig seer

Ella
Ella
1 year ago

Tewerasie! Ek hoop die leeus vreet haar.op in polokwane. Sleg biets

More gevreekies

nicole
nicole
1 year ago

middag Ella lank laas gesien. Gaan dit goed?