Gaan ondertoe



12 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Groet ook

daisyblom
daisyblom
1 year ago

More

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Halloooo???

Legio
Legio
1 year ago

Dag sĂȘ, selfde in die Kaap ietwat kouer

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Vark en sy griepspuit.
Ek wil dit in sy stert in opdruk.
Was lanklaas so siek.

En ons het die mooiste herfs.

nicole
nicole
1 year ago

more more, ek is beetjie laat. Ja Daisy toe ek griepspuit gekry was ek ook verschrikkelik siek… nooit meer laat doen nie.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  nicole

Hoe was jou kuier gister, alles goed afgeloop?

nicole
nicole
1 year ago
Reply to  Legio

Legio dit het goed begin en toe….. sal julle more vertel

millie
millie
1 year ago

middag

ek kla net nou net teenoor die teagirl
boots en langmou hemp is nog heavy overrated
koel in die oggend maar vrek ver van winter af hier

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Pasop. As jy nou uittrek gaan jy siek word.