Gaan ondertoe



13 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

millie
millie
1 year ago

more more

jissou gatties dis scary shit, jy kon verdrink het

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  millie

Ek het lank gesukkel. Daar was n oomblik wat ek opgekyk het en gevra het Van waar sal my hulp vandaan kom? Net toe kom ek uit.
🙂

millie
millie
1 year ago

sjoe wanneer het dit gebeur?

millie
millie
1 year ago

ons swembad is net so glad
het dit ook laat oordoen en ek dink die nuwe verf en die soutwater kombinasie veroorsaak dit, ek het my kleinkind van paar maande vasgehou en gegly.
ons altwee onder water en ek kom nie op nie, dit was ‘n oomblik wat ek nooit wil oorhe nie, gelukkig was sy ma daar om hom te vat

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  millie

Eish dis hoe vinnig iets verkeerd kan loop

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  millie

Jinne Nicole waneer gaan ons bietjie uit vir n koppie tee?
🙂

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  millie

Ja genade ek kan nie glo dis Vrydag nie. Eintlik voel dit soos Woensdag of Donderdag.

nicole
nicole
1 year ago

ja dit is so maklik gebeur.
more vir julle
hierdie lyk weer soos middag ete

nicole
nicole
1 year ago

Ek het nou net my daggatee klaar gedrink.

millie
millie
1 year ago

vandag is ek poegaai
was so uitmergelende week

piet
piet
1 year ago

REGTIG