Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Mei 16, 2019 at 5:51 vm
    Groet
    • Plaaspad Mei 16, 2019 at 12:26 nm
      Hi Legio

      Kyk jou epos.

      Groete.

    • Plaaspad Mei 16, 2019 at 12:26 nm
      Ai, epos verkeerd ingetik.
  • Gatvol Mei 16, 2019 at 10:29 vm
    More almal
  • nicole Mei 16, 2019 at 10:39 vm
    Cola het bunkelitis
  • nicole Mei 16, 2019 at 10:39 vm
    more julle
  • nicole Mei 16, 2019 at 10:40 vm
    my swembad is plotseling groen wyl dit gister nog OK was… .gek
    • Legio Mei 16, 2019 at 12:24 nm
      Dit maak so as daar hoë eletriese lading in die lig is, soms as dit donderweer vergroen die swembad binne minute
  • millie Mei 16, 2019 at 12:26 nm
    middag julle

    ons het ons swembad omgeswaai na soutwater
    dit werk soos ‘n bom en was nog nooit weer groen nie

  • Legio Mei 16, 2019 at 12:37 nm
    Hi HILDA !!!

    Ons swem somaar in die see as ons soutwater wil hê

  • Legio Mei 16, 2019 at 12:37 nm
    Hello Plaaspad

    PING you got mail

  • Gatvol Mei 16, 2019 at 2:12 nm
    Dit is die storie van my swembad
    Ons swembad se oppervlak moes oorgedoen word. Na dit klaar was was die swembad nie heeltemaal vol nie. Hulle het n growwe lagie op die boonste trappie gesit en die water was nie tot daar nie
    Toe spring die honde in om te swem, maar kan nie uit nie. Hulle voorpote bly gly teen die skuinste en hoe meer hulle spartel hoe meer paniekerig word hulle.
    Hoewel ek self nie kan swem nie kon ek hulle nie los nie, toe seil ek ook maar klere en al in. Daar kry ek toe dieselfde probleem. Ek kon nie uit nie.
    Ek is toe op hande en knieë teen die skuinste saam met die honde. Gly gly gly. Die vel aan die bokant van my voete was later af soos ek sukkel. Uiteindelik meteens kom ek uit. Ek hardloop toe huis toe, kry n laken en bind dit aan n boompie langs die swembad vas. Weer terug in die swembad. So kon ek toe darem n greep op die laken hê met een arm en ander arm die honde een vir een uit stoot.
    Ek noem dit net. All in a day’s work
    :)
  • nicole Mei 16, 2019 at 4:39 nm
    wow gattie jy is ‘n lewensredder.!!!lief jou