Gaan ondertoe



9 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Choppertjie, ek kry nie van my desktop af gecomment nie. Wat moet ek skoonmaak?

nicole
nicole
1 year ago

more julle

nicole
nicole
1 year ago

my aarde ek het tot nou in die bed gele.. dit raak erg die luiheid. En dit zo mooi dag. My geyser maak nie warm nie

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  nicole

Kyk of dit nie by die kragbox getrip het nie

nicole
nicole
1 year ago

dit het nie, en onlangs het ek ‘n nuwe thermostat ingesit. Ons sal seker gou uitvind wat dit is.

nicole
nicole
1 year ago

is die Kaap nog DA?

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  nicole

Jip dit is

nicole
nicole
1 year ago

jipee!