Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Mei 6, 2019 at 6:50 vm
    Groet
  • nicole Mei 6, 2019 at 10:10 vm
    groet. ek voel soos opgewarmde ou oorskot kos. bler…..

    vergeet om krag te koop en Nousch was nie lus om op te staan in die middel van die nag om te gaan koop (banke was af lyn af) so ek het sonder my suurstof geslaap.

  • nicole Mei 6, 2019 at 10:10 vm
    en my bene is seer. Ag toe maar blou maandag.
  • Legio Mei 6, 2019 at 11:54 vm
    Dis niks ek moes tandarts toe gaan nou sit ek hier met n pap bek, kan nie praat of skel nie, kan niks drink nie water loop somaar teen my wang af. Gebruik nou maar n stooitjie.
    • Gatvol Mei 6, 2019 at 1:26 nm
      Ai tog drink maar oor die wasbak. Het jy iemand wat jou kos vir jou kan kou?
  • nicole Mei 6, 2019 at 1:32 nm
    whahahahaha! gattie.
  • Legio Mei 6, 2019 at 1:39 nm
    Gatties , Nicole wil nie vir my sop maak nie
  • nicole Mei 6, 2019 at 3:14 nm
    aie sies , jou hart se punt sal jou mos sop maak!