Gaan ondertoe



15 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

nicole
nicole
1 year ago

dit reen af en toe hier. (in Afrikaans is af en toe seker kort-kort?
is lekker koud ook. Ek het my nou net erg seer gemaak. Iets waarmee ek besig was slaan teen seer plek op my been. Bloed stroom en dit is baie baie baie eina!, Maar toe maar sal ook weer voorby gaan. Die kos hierbo lyk heerlik

nicole
nicole
1 year ago

en om ek hier nou is sal meine seker die laatste kommentaar wees vir di dag.

Gatvol
Gatvol
1 year ago

More
Ek sit met left over mince. Miskien moet ek so iets probeer bou soos hier bo.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Gatvol

Yes dan stuur jy my n foto daarvan dan post ons dit op n ander dag vir ontbyt.

Wat n cool idea !!!

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Gatvol

Daisy kan ook haar kulinêre vermoëns dan hier ten toonstel.

Ons maak dit dan n Bosmuis food challenge

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Gatvol

Daisy self ek dink hierdie ouens gaan nou te ver:

https://www.channel24.co.za/TV/News/multichoice-group-will-in-future-not-carry-content-that-includes-steve-hofmeyr-on-any-of-its-platforms-20190430

Maar steeds word Malema en ander se haatspraak uitgesaai en niks word daaraan gedoen nie.

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Gatvol

Gaan hulle nou een van die dae vir Bok Van Blerk ook boikot oor sy liedjie De La Rey?

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Gatvol

sug

Legio
Legio
1 year ago
Reply to  Gatvol

sug 2

nicole
nicole
1 year ago

gattie maak vetkoek. Met huurder het die eergister gemaak, toe kom die meisiekind my 2 gee. Dit was heerlijk

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  nicole

Ook n opsie

Gatvol
Gatvol
1 year ago
Reply to  nicole

Oom Steve is nog in die nuus sien ek

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Fok multichoice.

Skuus my frans.

My kulimere vermoens sal i i vervolg streng dia etiese riglyne volg. Het mossi ore nie. Nou le ek so bietjie ini hospitaal. My huisdokter het gestrike. Gese sy gee niks meer vir urienwegontsteking nie. Moet i ternis kom sien. Nou le ek met daai simpel jassies en wag laat hulle my kom haal.
Dis net n scope.
Maar baie dtoetse gedoen. Ek gaa. Aa. Bybetalings afbetaal tot krismis toe.

nicole
nicole
1 year ago

ag Daisy dis erg. Ek hoop hulle dit regkry om te sien wat is fout.