Gaan ondertoe



11 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
daisyblom
daisyblom
1 year ago

More julle. Ons rivier stroom oor sy walle.

Legio
Legio
1 year ago

Ek is moeg, siels en ligaamlik poegaai

Legio
Legio
1 year ago

Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig;
bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig;
bobbejaan klim die berg om die boere te vererg.
Hoera vir die jollie bobbejaan!
Koor:
O moenie huil nie, o moenie treur nie,
die Stellenbosse boys kom weer.
O moenie huil nie, o moenie treur nie,
die Stellenbosse boys kom weer.

Nicole
Nicole
1 year ago

more.
So julle het goeie reen gekry Daisy. Ek hoop dit gaan more by ons ook reen.
ek is bietjie laat want ek het ietsie van ‘n probleem. Maar toemaar sal seker regkom.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ek dink jy het n paar dae op jou eie sonder jou selfoon nodiv, Legio.

legio
legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Nope nie n paar dae nie, dalk n maand .

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Hoorie, Boetjan skou sy beeste by Bloemskou. Ek wonder net hoe op aarde hy gaan maak om te keer dat sy werkers al jul. Kosgeld opi merrygoround uitry.
Al gee hy elke dag se kosgeld en bietjie ekstra vir merrygoround, eet hulle pap en ry alles op merrygoround uit.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Laaskeer het hy rantsoene ingepak, vir hul hamburgers gekoop, pannekoek… Maar vreemd, julle hou nie van dit nie. Wil eerder die. Kosgeld he vir merrygoround.
En hy gee geld vir dit. Maar elke dag net n bietjie, anders ry hulle alles op 1ste dag uit.

legio
legio
1 year ago
Reply to  daisyblom

Dis n goedkoop manier van dronk raak

Gatvol
Gatvol
1 year ago

Wonderlik Daisy
As pret so waardeer word
Living in the moment