Ontbyt

By   April 26, 2019

Hopelik werk alles weer vir almal.

As iets nog vashaak, gee ‘n skree. As ‘n boodskap van koekies ens opkom as jy probeer inlog, kliek net weer op inlog, tensy jy lus is om cookies te delete, maar pasop dat jy nie al jou browser cookies delete nie, dan log jy uit by al die sites waar jy ingelog is. Kliek eerder net weer op inlog.

Gaan ondertoe



5 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Gatvol
Gatvol
1 year ago

More

Legio
Legio
1 year ago

Groet

millie
millie
1 year ago

more more

jimmel die pannekoek lyk lekker, spoeg loop teen my ken af. Glutenvrye pannekoek nie so lekker nie

millie
millie
1 year ago

baai ek gaan werk

nicole
nicole
1 year ago

Hi!
gaan alles goed?

ek is nog nie lekker nie.

Gattie, hierdie afgelope week was sleg. En my linkerbeen het ook weer begin. Ek wil nie dr toe, want ek weet by nou al wat om te doen, net dophou om te kyk of dit nie weer velkanker is nie. maar is damn seer. Ons sal dit dan volgende week doen. Ag is weer week van vakantie dae.