Hi Dolla, Nee wat alles OK. Net Nicola wat gatvol is van tuis sit. Vorig jaar van eind Maart by die huis gesit. Dep. van onderwys probeer om haar in special school te sit. Maar nog nog steeds geen plek gekry. My seun was ook sonder inkomste. Toeristebedryf. Maar hy het nou ‘n 3 maande kontrak met intercape. so Ons hoop maar vir die beste. Ander jare was dit nou hoogseidoen en goeie inkomste.
en jou seun alles goed?
Ray is ok, dankie Nicole! 2020 was vir my ń aaklige jaar! Afgesien van die dêm covid, het so baie negatiewe dinge my lewe deurmekaar gekrap! Hoop hierdie jaar is beter ! Ek wens so dat van die ander muise en luise wil kom inloer ! 👀
Goeie more ! Ek weet Nicole eet nie sulke ryk kos vir ontbyt nie…..Sal haar share eet ! Lyk lekker… Hoe gaan dit met Nicola ? Nousch en Ubi ok ?
Hi Dolla, Nee wat alles OK. Net Nicola wat gatvol is van tuis sit. Vorig jaar van eind Maart by die huis gesit. Dep. van onderwys probeer om haar in special school te sit. Maar nog nog steeds geen plek gekry. My seun was ook sonder inkomste. Toeristebedryf. Maar hy het nou ‘n 3 maande kontrak met intercape. so Ons hoop maar vir die beste. Ander jare was dit nou hoogseidoen en goeie inkomste.
en jou seun alles goed?
Ray is ok, dankie Nicole! 2020 was vir my ń aaklige jaar! Afgesien van die dêm covid, het so baie negatiewe dinge my lewe deurmekaar gekrap! Hoop hierdie jaar is beter ! Ek wens so dat van die ander muise en luise wil kom inloer ! 👀
ja ek ook maar hulle het wyd verspreid. Netrot en Blue is van aardbol verdwyn. laatste ek gehoor het is dat hulle in Houtbaai bly.
cheers
Lekker slaap ! 😴