Gaan ondertoe



6 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
daisyblom
daisyblom
1 year ago

More julle. Vanoggend toe tuinman inkom, is Oscar soos n vetgesmeerde blits by die hekkie uit. Ek ry straat op en straat af en ons lig al die voetgangers in van diie klein bruin hondjie wat weg is.
Netnou ry ek huis toe. Hier is Oscar in die jaart. Lyk nie eens skuldig nie.
Daai ander ene kleinbaas wat by die oubaas veearts werk het vir Marta gestuur by ons huis, die ander ene kleinbaas weet Oscar dis sy huis.
Die man het my eenkeer by die spreekkamer ontmoet. Maar hy weet presies waar ek bly.
Ek het gaan dankie se by die spreekkamer.

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Terloops het julle van die moord in ons omgewing gelees? Dit was n moord op n plaas. Maar nie n plaasmoord nie.

millie
millie
1 year ago

hallo daisy, ja ek het nogal gewonder of jy die persoon ken? wat het gebeur?

nicole
nicole
1 year ago

eindelik kan ek julle weer kry
@ dae was ek verbied by my pc in op Bosmuis te kom. dit was nie veilig nie.

nicole
nicole
1 year ago

ag baie dandie chopperkie. Ek sien jy het gehelp. Ja my pc is oud en stadig maar is goed genoeg vir my.
ek gaan nou lĂȘ ek voel siek.

Legio
Legio
1 year ago

Groet